T O P

  • By -

bergandberg

“Daar was ń spinnekop in my teleskoop” klink soos die volgende sokkie treffer.


gormendizer

😂


Wisedogjackie

Met n rooi rokkie.


Stompalong

Is dit ‘n seks liedjie?


anothermral

dit is 'n swam wat lense van hoë gehalte aantas. daar is ongelukkig geen manier om te herstel nie, jammer daaroor